Mandriva Linux ============= ============================================================================ Die inhoud van hierdie CDROM is die Kopiereg Š 2003-2005 Mandriva S.A. en andere. Kyk asb. na die individuele kopieregboodskappe in elke bronkodepakket vir distribusieregulasies. Die distribusieregulasies van die programme waar die kopiereg deur Mandriva voorbehou word, kan in die COPYING lęer gelees word. Mandriva Linux en sy logo is handelsmerke van Mandriva S.A. ============================================================================ 1. Lęergidsstruktuur Hier lęergids is as volg gestruktureer: |--> media/ | |--> main/ hoof binęre pakkette | |--> contrib/ contrib binęre pakkette | `--> media_info/ paketmetadata |--> install/ | |--> extra/ installeringsadvertensiebeeldmateriaal | |--> images/ selflaaibeelde | `--> stage2/ installasiegeheueskyfbeelde | `--> live/ installasieprogramlęers |--> isolinux/ isolinux-selflaaibeelde |--> doc/ installasie instruksies in verskeie tale |--> dosutils/ installasie nutsprogramme vir DOS |--> misc/ bronkodelęers, installasiebome |--> VERSION huidige weergawe nommer |--> COPYING kopiereg informasie |--> INSTALL.txt installasie instruksies `--> README.txt hierdie lęer in teks Indien u na 'n partisie of NFS volume gaan spieël, het u alles nodig in "install/" vir installasieverwante lęers, en alles n in "media/" vir pakkette, sowel as die isolinux-beelde in "isolinux/". ============================================================================ 2. Installasie Sien die INSTALL.txt lęer. BELANGRIKE AANPASBAARHEIDSKENNISGEWING: Mandriva Linux is gebou met spoedoptimisasies vir Pentiumklasverwerkers (Pentium(tm) en aanpasbare verwerkers, AMD K6, Cyrix M2, PIII...) en derhalwe SAL DIT NIE op ouer i386 en i486 rekenaars werk nie. ============================================================================ 3. Bronkode Al die Mandriva Linux spesifieke pakkette kom met volledge bronkode op die bronkode-CD (PowerPack uitgawe). Gebruik asb. ons FTP bedieners vir bronkode. In gevalle waar u nie gemaklike Internettoegang het nie, kan Mandriva die bronkodeargief vir u stuur vir 'n nominale fooi. ============================================================================ 4. Ondersteuning Vir dié wat oor webtoegang beskik, kyk by * http://www.mandriva.com/support Vir toegang tot die eposlyste by * http://www.mandrivalinux.com/en/flists.php3 Indien u nie webtoegang het nie, kan u steeds inteken op die hoofeposlys. Stuur eenvoudig 'n epos aan sympa@mandrivalinux.com met "subscribe newbie" in die liggaam van die boodskap. ============================================================================ Indien u nie dokumentasie saam met hierdie produk ontvang het nie, kan u die Mandriva Linux PowerPack Uitgawe (heelwat Mandriva Linux CD's + Installasie- & Gebruikershandleidings en postinstallasie ondersteuning!) by ons verspreiders koop op: * http://www.mandrivastore.com/ ============================================================================ 5. Kontak Mandriva kan bereik word by: * http://www.mandriva.com/company/contact